Kontak ons

Kom in Kontak met Ons

Welkom by Klein Treintjie Kleuterland – die klein kleuterskool met die groot hart!

Het jy vrae of wil jy jou kind inskryf? Kontak ons gerus – ons span staan gereed om te help.

Skool Inligting:

Oor Ons Skool

Klein Treintjie Kleuterland is sedert 1991 ’n geregistreerde kleuterskool wat jou kind help ontwikkel tot sy/haar volle potensiaal. Ons bied klein klasse, liefdevolle aandag en ’n program wat kinders skoolgereed maak.

Contact Us

© 2025 Created by 4waysdigital.com